éf-él het gisteraand die eerste van hulle Donderdag aand gigs by Maloney's gespeel. As die entoesiasme van gisteraand se crowd 'n teken is van dinge wat kom - gaan dié gigs baie gewild word. Maak volgende Donderdag 'n draai om vir jou self te sien.
éf-él het Vrydagaand hulle eerste gig vir die jaar gespeel as deel van die UP Beat musiek fees. Die crowd was nie huge nie maar die reaksie wel. Check hulle uit Donderdag (8 Feb) by Maloneys.