Thursday, December 14, 2006

Nog 'n dag in studio


Die ouens is nog steeds hard besig om te record. Toe ek gister daar ingeloer het was hulle besig om die drums te record van een van die songs.


Besig om gereed te maak om die guide track te record.
Die uitsig wat jy sou gehad het as jy die lead singer was.


Jurian en Ludwig bespreek die set-up van die drums.

Jurian hard aan die werk.

Sunday, December 10, 2006


Jurian Bezuidenhout

Voor Rockspaaider. .



Louw 'Libido' Lensley