Tuesday, February 6, 2007

Joolplaas Gig

éf-él het Vrydagaand hulle eerste gig vir die jaar gespeel as deel van die UP Beat musiek fees. Die crowd was nie huge nie maar die reaksie wel. Check hulle uit Donderdag (8 Feb) by Maloneys.














3 comments:

Anonymous said...

When are uc doing tour in Australia?

Anonymous said...

julle is die beste!
sterkte vir al die opwindende dinge wat voorlê. beste lirieke en nuwe stem fritz, naas jy kook 'n kitaar, hou hom dop fans, louwtjie jy base die beste en juriaan is die sterkste drummer! hoor iets van sexy ook!

Anonymous said...

Haai daar julle ouens is rerig great, dis nogal wow om te sien hoe julle almal verander en gegroei het!!!