hello daar, kannie glo dat julle al so ver gekom het nie, onthou toe julle nog goed genoeg was vir die stoep, dit het gerock en hoop ons kan dit weer doen. mag die sterre nie te ver uit ryk uit wees nie maar julle moet tog so bietjie werk ons staan bank vas agter julle and good things come to those who work not wait. lots of luvies bhs
HEYA JULLE IS N GR8 BAND........het julle ontmoet by die fall out boy show,love jul bussie,jul het langs ons gestop!!!my vriende dog amper eks so dronk ek begin goed sien,haha maar wratig waar was ek reg dit was EF-EL !!!JUL CD IS AWESOME VERBY....JUL MOET AANHOU EN NOOIT STOP NIE....
Hey skaties!! Ek love julle music dit ROCK!!! Ek sal julle so graag wil ontmoet!!! Dit sal soos n droom wees maar dis seker baie pta meisies se droome!! GO BIG WANT JULLE KAN MWA LOVE YOU GUYS!Ek raak altyd so excited at TUKS-FM hulle songs speel
5 comments:
hello daar, kannie glo dat julle al so ver gekom het nie, onthou toe julle nog goed genoeg was vir die stoep, dit het gerock en hoop ons kan dit weer doen. mag die sterre nie te ver uit ryk uit wees nie maar julle moet tog so bietjie werk ons staan bank vas agter julle and good things come to those who work not wait. lots of luvies bhs
Go eF-El julle weet julle rock, hou so aan!!!!!
HEYA JULLE IS N GR8 BAND........het julle ontmoet by die fall out boy show,love jul bussie,jul het langs ons gestop!!!my vriende dog amper eks so dronk ek begin goed sien,haha maar wratig waar was ek reg dit was
EF-EL !!!JUL CD IS AWESOME VERBY....JUL MOET AANHOU EN NOOIT STOP NIE....
Hey skaties!! Ek love julle music dit ROCK!!! Ek sal julle so graag wil ontmoet!!! Dit sal soos n droom wees maar dis seker baie pta meisies se droome!! GO BIG WANT JULLE KAN MWA LOVE YOU GUYS!Ek raak altyd so excited at TUKS-FM hulle songs speel
frits,,,trou met my asb. jys so blerrie cute
Post a Comment