Friday, February 9, 2007

Gigs by Maloney's




éf-él het gisteraand die eerste van hulle Donderdag aand gigs by Maloney's gespeel. As die entoesiasme van gisteraand se crowd 'n teken is van dinge wat kom - gaan dié gigs baie gewild word. Maak volgende Donderdag 'n draai om vir jou self te sien.